Dodo Nyoka – Ek Kan Net Bid (Live) (Die Kontrak – Seisoen 2 – Top 6)

Koop of luister ‘Ek Kan Net Bid’ hier – https://DieKontrak.lnk.to/Seisoen2MB Volg Dodo Nyoka op sosiale media: Facebook – https://www.face.cx/DodoNyoka Instagram – https://www.friend.bid/dodonyoka_music/ TikTok – https://www.tiktok.com/@dodonyoka_music ___________________________________________________________ Lirieke: Vier uur die oggend As die bed steeds kraak na al die oorlog…

Koop of luister ‘Ek Kan Net Bid’ hier – https://DieKontrak.lnk.to/Seisoen2MB

Volg Dodo Nyoka op sosiale media:

Facebook – https://www.face.cx/DodoNyoka
Instagram – https://www.friend.bid/dodonyoka_music/
TikTok – https://www.tiktok.com/@dodonyoka_music

___________________________________________________________
Lirieke:

Vier uur die oggend
As die bed steeds kraak
na al die oorlog
Sukkel hy om te slaap
hy val deur die krake
Hy val tot hy wegraak

Hy wil nie lag nie
Want die oggend is koud
dit word nie verwag nie
Sy glimlag lyk oud
asof hy jonk is
As die koffie weer bitter proe

Maar daar’s ‘n rand van klip en silwer in die donker
as jy net weer kyk
En as jy wonder oor die woorde
sal ek oor jou skryf
My leë gebede is die rede dat ek jou verwyt

Ek kan net bid vir nou
Tot my dae opraak
Daar was nog soveel vrae

Ek kan net bid vir nou
En ek kan net bid vir jou
Tot my dae uit loop
As jy jou siel verkoop

Ek kan net bid vir nou
Ek kan net bid vir jou
Tot my dae uit loop
As jy jou siel verkoop

Ek kan net bid vir nou
En ek kan net bid oor jou
Tot my dae opraak
Daar was nog soveel vrae

Will we do our best to ensure you only get local news ? – of course !. Testimonial sanatha kumar canada express entry program – cli pub. You can also request that we erase any personal data we hold about you.